Vry-nuus
• Nuusargief

Verblyf

THE URBAN HOTEL

Inhoudsopgawe


Corporate Boutique Hotel
Deo Gratias
FLO-BEN GASTEHUIS
Karma Guest House
Korhaan Lodge
Like a Rock Guestrooms CC
Monte Bello Estate
Monte Christo Country Lodge
Shawu Lodge
THE URBAN HOTEL
Waverley Manor

Corporate Boutique Hotel
Straatadres: H/V BrillStraat en Derdelaan Westdene Bloemfontein 9301 S29.10367 E26. 2-691
Tel (Bedags): 051 4060900
Tel (Saans): 051 4060900
Selfoon: 0714716048
Faks: 051 4303110
E-Pos: info@cbhc.co.za
Ligging: c/o Brill en Third Avenue, Westedene , Bloemfontein
Akkommodasie: Hotel. Gastehuis
Ingesluit: Beddegoed en Handdoeke
Uitgesluit: Geen Troeteldiere. Aandete en Engelse ontbyt op aanvraag - R75. Kontinentale ontbyt - R55
Tariewe: Dubbelkamer R500 Enkelkamer R480 50% deposito
Kort Beskrywing: 4 Ster toegeruste kamers met lugreëling en DSTV

Deo Gratias
Straatadres: Lilyvale 18B, Rayton Ridge, BFN Noord, naby Botaniese-tuine, 5.9km van Kovsiekampus
Tel (Bedags): 0514369196
Tel (Saans): 0514369196
Selfoon: 0825468411
Faks: 0514369196
E-Pos: anine@kotzekuns.co.za
Ligging: Lilyvale18B Rayton Ridge Bloemfotein
Akkommodasie: Luukse, ten volle toegeruste selfsorg kothuis. Luukse ruim ensuite gastekamer.
Ingesluit: Kontinentale ontbyt in eenheid. Graankos, vrugte, melk en jogurt. Koffie, tee en beskuit. Yskas en mikrogolfoond. Beddegoed en handoeke. LCD TV met uitgesoekte DSTV-kanale. Veilige onderdak parkering. Privaat
Uitgesluit: Geen troeteldiere
Tariewe: R410 Enkel R590 Dubbel 50% Deposito
Kort Beskrywing: Kom geniet die rustigheid en stilte van ons 'klein plasie' in die stad!

FLO-BEN GASTEHUIS
Straatadres: PAUL ROUXLAAN NO 3 DAN PIENAAR BLOEMFONTEIN 9302
Tel (Bedags): 051 436 7453
Tel (Saans): 051 436 7453
Selfoon: 082 571 5231
Faks: 086 691 6486
E-Pos: info@floben.co.za
Webblad: www.floben.co.za
Ligging: Northern Suburb Bloemfontein
Akkommodasie: Gastehuis
Ingesluit: Bed en ontbyt, koffie/tee/alle bedlinne / geriewe
Uitgesluit: N/A
Tariewe: Dubbelkamer R700.00 per nag/ Enkelkamer R550.00 per nag
Kort Beskrywing: 'n Merkwaardige 4 ster gastehuis ondervinding in luukse en gerieflike omstadighede vir die sakepersoon, reisiger en toeris, 'n tuiste weg van jou huis.

Karma Guest House
Straatadres: Dreyerstraat 2, Universitas, Bloemfontein. 1.5 km van suidelike hek van Kovsiekampus
Tel (Bedags): 0823881266
Tel (Saans): 0823881266
Selfoon: 0823881266
E-Pos: kalishmar@lantic.net
Webblad: www.karmaguesthouse.co.za
Ligging: 2 Dreyer Street Universitas Bloemfontein
Akkommodasie: B&B Gastehuis
Ingesluit: Ontbyt. Koffie tee en beskuit. Mikrogolfoons. Yskas. Aandete op aanvraag.
Uitgesluit: Geen troeteldiere.
Tariewe: R520 per kamer en R320 p.p wat deel. Selfsorgtarief op aanvraag.
Kort Beskrywing: Luukse ensuite kamers. Volle DSTV toegang. Lugversorger verwarmer. Veilige parkering.

Korhaan Lodge
Straatadres: Barnie Swartstraat Langehovenpark Bloemfontein 9330
Tel (Bedags): 0514511733
Tel (Saans): 0514511733
Selfoon: 0827351971
Faks: 0865552559
E-Pos: korhaanlodge@iburst.co.za
Webblad: www.korhaanlodge.co.za
Ligging: 9 Barnie Swart Street, Langenhovenpark
Akkommodasie: Bed & ontbyt
Ingesluit: Ontbyt, Beddegoed en handoeke
Uitgesluit: Aandete (slegs op aanvraag)
Tariewe: Dubbelkamers R600 per kamer Nekelkamers R500 per kamer
Kort Beskrywing: Kom geneit 'n bietjie die luukse, 'n ontvlugting van die stad se gewoel waar jy jouself kan verloot in die rustige omgewing, 'n asemrowende sonsondergang en 'n sterbelaaide hemel kan beleef.

Like a Rock Guestrooms CC
Straatadres: Neem Jagersfontein-afrit vanaf N1, volg aanwysings na Pellissier-voorstad, draai regs in Pellissierrylaan, draai regs in Klaradynrylaan en draai links in Blinkvosperdstraat tot no 6.
Tel (Bedags): 0514210559
Tel (Saans): 0514210559
Selfoon: 0824004629
Faks: 0514210559
E-Pos: sss@shisas.com
Webblad: www.likearock.info
Ligging: 6 Blinkvosperd Street, Pellisier, BFN, 9322
Akkommodasie: Selfsorf, woontel
Ingesluit: Tee/ koffie en beskuit, beddegoed en handoeke
Uitgesluit: Ontbyt R50 deposito vir sleutels, beddegoed en handoeke
Tariewe: Dubbelkamer R550 Engelkamer R420
Kort Beskrywing: Die kamers is ten volle toegerus, ruim en modern 3* akkommodasie

Monte Bello Estate
Straatadres: Plaas Tafelkop Posbus 100932 Bloemfontein Brandhof 9324
Tel (Bedags): 0724052257
Tel (Saans): 0724052257
Selfoon: 0827718035
Faks: 0866697423
E-Pos: lodge@montebelloestate.co.za
Webblad: www.montebelloestate.co.za
Ligging: Plaas Tafelkop, ongeveer 6km uit Blf. op Andies Pretoriusstraat, na N1
Akkommodasie: Gastehuis Akkomodasie
Ingesluit: Met of sonder ontbyt. Koffie en tee ingesluit. Beddegoed en handdoeke ingesluit
Uitgesluit: NVT
Tariewe: Dubbelkamer (slp2) R230 per kamer per nag Gesinskamer ensuite (Slp3) R300 per kamer per nag Gesinskamer ensuite (slp4) R300 per kamer per nag
Kort Beskrywing: Rustige plaas-omgewing. 10 Gesinskamers en 11 Dubbelkamers.Kinderoppasdiens indien voldoende hoeveelheid mense daarvoor vra.

Monte Christo Country Lodge
Straatadres: Du Preezlaan Spitskop Bloemfontein
Tel (Bedags): 0837311400
Tel (Saans): 0837311400
Selfoon: 0837311400
Faks: 0514512011
E-Pos: reception@montechristocountrylodge.co.za
Ligging: Spitskop Bloemfontein - 5 km vanaf fees
Akkommodasie: Gastehuis
Ingesluit: Lugreëling, yskas, koeffie en tee, beskuit, handoeke en beddegoed.
Tariewe: R300 per persoon wat deel, R750 dubbelkamer, R450 enkelkamer, 50% deposito
Kort Beskrywing: Troeteldiere toegelaat. Selfdiens. ongeveer 5KM van feesterrein.

Shawu Lodge
Straatadres: 2 DF Malherbelaan Universitas Bloemfontein 9301
Tel (Bedags): 0515225731
Tel (Saans): 0515225731
Selfoon: 0725802387
E-Pos: info@shawulodge.co.za
Webblad: www.shawulodge.co.za
Ligging: 2 Df Malherbe Avenue, Universitas, Bloemfontein
Akkommodasie: Gastehuis /
Ingesluit: En-suite badkamer en stort, lugreëling, DSTV in TV-kamer, WIFI-hotspot, tee en koffie in kamer, swembad, kroeg en privaat ingang
Uitgesluit: Vol Engelse-en kontinentale-ontbyt @ R65 p.p
Tariewe: Enkelkamer R410 p.p Dubbelkamer R590 p.p
Kort Beskrywing: Loopafstand van Universiteit. Ons doel is om 'n onvergeetlike verblyf te verskaf aan sakemense, toeriste, families en sportgroepe. Met die fokus op stille rus en gerief. Stylvol en gerieflik.

THE URBAN HOTEL
Straatadres: The Urban Hotel sits conveniently and stylishly in the business hub of Bloemfontein. Less than 2km from Festival Venues
Tel (Bedags): 051 444 3142
Tel (Saans): 051 444 3142
Selfoon: 082 551 6833
Faks: 051 444 2605
E-Pos: info@urbanhotel.co.za
Webblad: www.urbanhotel.co.za
Ligging: Corner of Parfitt & Henry Street
Akkommodasie: Hotel
Ingesluit: ***Hotel: -All bedrooms are en suite -LCD TV’S with a bouquet of DSTV channels -Wi-Fi access -Smoking and non-smoking rooms available
Uitgesluit: -No pets allowed -No key deposit
Tariewe: R620-single/double, excluding breakfast @ R85.00
Kort Beskrywing: You deserve more than another faceless, nameless, soulless room. You deserve to wake up feeling refreshed and inspired to tackle the day ahead.

Waverley Manor
Tel (Bedags): 051 436 8965
Tel (Saans): 051 436 8965
Selfoon: 079 492 0684
Faks: 051 436 2782
E-Pos: mail@waverleymanor.co.za
Webblad: www.waverleymanor.co.za
Ligging: Dan Pienaar- About 5 km from festival
Akkommodasie: 4* Gastehuis: 9 en suite kamers 4 selfsorg eenhede
Ingesluit: Ontbyt, koffie/tee, lugversorging, TV met uitgesoekte DSTV kanale, beddegoed, handoeke
Tariewe: Dubbelkamer: R 650 Enkelkamer: R 500 Selsorg: R 450 (ontbyt uitgesluit) Deposito: 50% vooraf
Kort Beskrywing: Waverley Manor is in ‘n baie stil, veilige woongebied geleë, maar is steeds naby aan die feesterein en inkopiesentrums.

Computicket