jou fees begin oor
18 Dae
Wat het jy op die hart?
@twitter.com/vryfees of www.facebook.com/vryfees
en wen!
Beskryf jou fees in 20 of minder karakters by ons twitter of facebook bladsye en staan 'n kans om feeskaartjies te wen!
Soek
 
Afrikaans  |  English
 
Facebook Twitter You Tube
Videos
  • Feesterrein

    Feesterrein

    'n Video om die feesterrein en gebeure by Vryfees 2012 voor te stel.

Vryfees

 

Ekstra vertonings vir Die Leo’ s en Heidi

NADAT die meeste kaartjies vir die vertonings van die toneelstuk Die Leo’s en die kinderpoduksie Heidi vir die Vryfees, van 9 tot 14 Julie, uitverkoop het, is ekstra vertonings nou gereël.

Die ekstra vertoning vir Die Leo’s is op 13 Julie om 17:45, en dié vir Heidi is op 14 Julie om 13:00.

Vryfeesgangers kan dus nou weer na hartelus kaartjies koop vir hul gunsteling-produksies.

Kaartjies vir die Vryfees is by Computicket te koop.

Vir die gerief van Bloemfonteinse feesgangers, is ’n kaartjieverkooppunt vanjaar weekdae van 08:00 tot 16:30 in die Odeion op die Kovsie-kampus oop.

 

Kunskalender

Stars of Ballet Moscow
Woen, 03 Jul 2013
The ballet, set to music by Rachmaninov, revolves around Nicolo Paganini, the great musical genius who revolutionised the art of violin playing. Lees meer...

Kry nou kaartjies!

Kliek hier >>>
Kaartjieverkope
Kaartjieverkope open Vrydag, 10 Mei by Computicket.

Adverteer jou gastehuis

Vryfees nooi graag enige belangstellende gastehuise in Bloemfontein om op ons webwerf te adverteer.

Jul inligting sal beskikbaar wees vir die publiek wat ons webwerf besoek en verblyf benodig tydens die feestyd.

Skakel gerus ons kantore by fees@volksblad.com vir meer inligting.

Feesborge

Vennote

Volksblad
UFS

Seniorborge

gesels saam op Twitter...